Groot-Brakrivier (dorp)

Groot-Brakrivier

Great Brak River
Groot-Brakrivier is in Wes-Kaap
Groot-Brakrivier
Groot-Brakrivier
 Groot-Brakrivier se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°02′33″S 22°13′53″O / 34.04250°S 22.23139°O / -34.04250; 22.23139
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitMosselbaai
Oppervlak
 • Totaal22,06 km2 (8,52 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal10 619
 • Digtheid481/km2 (1 250/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense24.6%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense66.8%
 • Swart mense5.3%
 • Ander2.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 90.8%
 • Engels 5.4%
 • Sotho 1.1%
 • Xhosa 1.1%
 • Ander 1.7%
Poskode (strate)
6525

Groot-Brakrivier is 'n dorp tussen George en Mosselbaai in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is by die N2 nasionale pad langs die rivier met dieselfde naam.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Groot-Brakrivier". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy